1
Esegiël 14:6
Bybel vir almal
ABA
Daarom, jy moet vir die volk Israel sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Julle moet terugkom, julle moet julle afgode los, julle moet al die slegte dinge los wat Ek haat.
Karşılaştır
Esegiël 14:6 keşfedin
2
Esegiël 14:5
Ek sal dit doen sodat almal van die volk Israel sal skrik wanneer hulle hoor wat Ek vir hulle sê, almal wat weggegaan het van My om hulle afgode te dien.
Esegiël 14:5 keşfedin