1
Eksodus 39:43
Bybel vir almal
ABA
Moses het goed na al die werk gekyk. Hy het gesien dat hulle dit gedoen het presies soos die Here gesê het. En Moses het hulle geseën.
Karşılaştır
Eksodus 39:43 keşfedin
2
Eksodus 39:42
Die Israeliete het alles gemaak soos die Here vir Moses gesê het.
Eksodus 39:42 keşfedin
3
Eksodus 39:32
So het hulle al die werk klaargemaak by die tempel-tent, die tent waar die Here aan hulle verskyn het. Die Israeliete het alles gemaak presies soos die Here vir Moses gesê het.
Eksodus 39:32 keşfedin