1
Deuteronomium 34:10
Bybel vir almal
ABA
Daar was nooit weer 'n profeet soos Moses in die volk Israel nie. Die Here was naby Moses en Hy het baie met hom gepraat.
Karşılaştır
Deuteronomium 34:10 keşfedin
2
Deuteronomium 34:9
Josua seun van Nun het baie wysheid gehad, want voordat Moses gesterf het, het hy sy hande op Josua gesit en hy het Josua die leier gemaak. Die Israeliete het geluister na Josua en hulle het alles gedoen wat die Here vir Moses gesê het.
Deuteronomium 34:9 keşfedin
3
Deuteronomium 34:7
Moses was 120 jaar oud toe hy gesterf het. Sy oë was nog goed en hy was nog sterk.
Deuteronomium 34:7 keşfedin