1
Deuteronomium 32:4
Bybel vir almal
ABA
Hy is die Rots, sy werk is heeltemal reg, Hy doen altyd reg. Hy is 'n God wat altyd dieselfde bly, Hy doen niks verkeerd nie, Hy is regverdig en eerlik.
Karşılaştır
Deuteronomium 32:4 keşfedin
2
Deuteronomium 32:39
Julle moet nou weet: Dit is Ek, net Ek. Daar is nie nog 'n God nie, net Ek is God. Ek maak dood en Ek laat lewe, Ek maak siek en Ek maak gesond. Niemand kan my volk wegvat van My nie.
Deuteronomium 32:39 keşfedin
3
Deuteronomium 32:3
Want ek wil skree en die Naam van die Here sê, ek wil sê dat die Here groot en goed is.
Deuteronomium 32:3 keşfedin