YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Deuteronomium 20 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Deuteronomium 20:4

Bybel vir almal

ABA

want dit is julle God die Here wat saam met julle gaan om julle te help om oorlog te maak teen julle vyande. Hy sal julle laat wen.’

Karşılaştır

Deuteronomium 20:4 keşfedin

2

Deuteronomium 20:1

Bybel vir almal

ABA

Moses het gesê: “Wanneer julle gaan oorlog maak teen julle vyande en julle sien die perde en die oorlogkarre en manne wat meer is as julle, dan moet julle nie bang word vir hulle nie, want julle God die Here is by julle, julle God die Here wat julle uit die land Egipte gebring het.

Karşılaştır

Deuteronomium 20:1 keşfedin

3

Deuteronomium 20:3

Bybel vir almal

ABA

Hy moet vir die manne sê: ‘Israeliete, julle moet luister! Julle staan nou gereed om oorlog te maak teen julle vyande. Julle moenie moedeloos en bang word nie. Julle moenie skrik en bewe vir hulle nie

Karşılaştır

Deuteronomium 20:3 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest