YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Deuteronomium 18 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Deuteronomium 18:10-11

Bybel vir almal

ABA

Niemand moet sy kind verbrand nie, niemand moet sê hy weet dinge wat ander mense nie kan weet nie. Hy moet ook nie sê hy sien tekens en hy weet wat sal gebeur nie, of hy kan toor, of hy kan met slange praat, of hy kan vir die gees van iemand wat dood is, vra wat sal gebeur, of hy is 'n waarsêer nie.

Karşılaştır

Deuteronomium 18:10-11 keşfedin

2

Deuteronomium 18:12

Bybel vir almal

ABA

Want die Here haat elke mens wat hierdie dinge doen, en daarom jaag die Here daardie volke weg om plek te maak vir julle.

Karşılaştır

Deuteronomium 18:12 keşfedin

3

Deuteronomium 18:22

Bybel vir almal

ABA

Wanneer 'n profeet sê die Here het hom gestuur om te sê iets sal gebeur, maar dit gebeur nie, dan sal julle weet die Here het dit nie gesê nie, dan het die profeet self gedink hy moet dit sê. Julle moenie bang wees vir wat daardie profeet sê nie.”

Karşılaştır

Deuteronomium 18:22 keşfedin

4

Deuteronomium 18:13

Bybel vir almal

ABA

Julle moet aan die Here behoort met julle hele hart.

Karşılaştır

Deuteronomium 18:13 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest