YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Deuteronomium 15 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Deuteronomium 15:10

Bybel vir almal

ABA

Julle moet graag gee en julle moenie ontevrede wees wanneer julle gee nie, want as jy graag gee, dan sal jou God die Here dit goed laat gaan met jou, met alles wat jy doen.

Karşılaştır

Deuteronomium 15:10 keşfedin

2

Deuteronomium 15:11

Bybel vir almal

ABA

Daar sal altyd arm mense in die land wees. Daarom sê ek vir julle dat julle graag moet gee vir die mense wat hulleself nie kan help nie, vir die arm mense in die land.”

Karşılaştır

Deuteronomium 15:11 keşfedin

3

Deuteronomium 15:6

Bybel vir almal

ABA

Wanneer julle God die Here julle seën, soos Hy vir julle belowe het, dan sal julle vir die mense van baie volke geld kan leen, maar julle sal nie self geld moet leen nie, julle sal genoeg hê. Julle sal oor baie ander volke regeer, en hulle sal nie oor julle regeer nie.

Karşılaştır

Deuteronomium 15:6 keşfedin

Deuteronomium 15 ile ilgili ücretsiz Okuma Planları ve Teşvik Yazıları

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest