YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Amos 7 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Amos 7:14-15

Bybel vir almal

ABA

Amos het vir Amasia gesê: “Ek is nie 'n gewone profeet nie. Ek is nie saam met die ander profete nie. Ek is 'n boer. Ek boer met beeste en met bokke en skape, en ek plant wildevyebome. Maar die Here het my weggeneem van die skape en bokke, en Hy het vir my gesê: ‘Jy moet my profeet wees. Gaan sê vir my volk, die Israeliete, Ek sal hulle straf.’

Karşılaştır

Amos 7:14-15 keşfedin

2

Amos 7:8

Bybel vir almal

ABA

Hy het vir my gevra: “Amos, wat sien jy?” Ek het gesê: “Ek sien 'n skietlood.” Toe het die Here gesê: “Ek sal nou met my volk, die Israeliete, doen soos 'n mens doen met 'n muur wat nie regop is nie. Ek sal nie weer hulle sonde vergewe nie.

Karşılaştır

Amos 7:8 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest