YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

2 Tessalonisense 1 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

2 Tessalonisense 1:11

Bybel vir almal

ABA

Ons bid altyd vir julle dat ons God julle gereed sal maak om te lewe soos Hy wil hê. Hy het julle gekies om aan Hom te behoort. Ons bid dat God die goeie dinge sal klaarmaak wat julle begin doen het, die dinge wat julle doen omdat julle in Hom glo. Want God het die krag, Hy kan dit doen.

Karşılaştır

2 Tessalonisense 1:11 keşfedin

2

2 Tessalonisense 1:6-7

Bybel vir almal

ABA

God doen reg, want Hy sal die mense wat vir julle verdruk, ook laat swaarkry. Julle kry nou swaar, maar God sal julle help sodat julle en ook ons nie meer sal swaarkry nie. Hy sal dit doen wanneer Hy uit die hemel die Here Jesus vir al die mense sal wys sodat hulle Hom sal sien. Dit sal gebeur wanneer Jesus van die hemel af kom saam met sy sterk engele.

Karşılaştır

2 Tessalonisense 1:6-7 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest