1
PSALMS 145:18
Afrikaans 1983
AFR83
Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in opregtheid aanroep.
Муқоиса
PSALMS 145:18 омӯзед
2
PSALMS 145:8
Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en vol liefde.
PSALMS 145:8 омӯзед
3
PSALMS 145:9
Die Here is vir almal goed en barmhartig oor alles wat Hy geskep het.
PSALMS 145:9 омӯзед
4
PSALMS 145:3
Die Here is groot, alle lof kom Hom toe, sy grootheid is ondeurgrondelik.
PSALMS 145:3 омӯзед
5
PSALMS 145:13
U koningskap is 'n koningskap vir alle tye, u heerskappy strek oor die geslagte heen.
PSALMS 145:13 омӯзед