1
PSALMS 144:1
Afrikaans 1983
AFR83
Van Dawid. Geloof sy die Here, Hy is my rots. Hy leer my hande om oorlog te maak, my vingers om te veg.
Муқоиса
PSALMS 144:1 омӯзед
2
PSALMS 144:15
Gelukkig is die volk met wie dit so gaan. Dit gaan goed met die volk wie se God die Here is!
PSALMS 144:15 омӯзед
3
PSALMS 144:2
U is my krag en my skuilplek, my veilige vesting en my redder, my beskermer by wie ek skuil, wat my volk aan my onderdanig maak.
PSALMS 144:2 омӯзед
4
PSALMS 144:3
Here, wat is 'n mens dat U hom sou wil ken, 'n mensekind dat U aan hom sou dink?
PSALMS 144:3 омӯзед