1
PSALMS 121:1-2
Afrikaans 1983
AFR83
'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.
Муқоиса
PSALMS 121:1-2 омӯзед
2
PSALMS 121:7-8
Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm. Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd.
PSALMS 121:7-8 омӯзед
3
PSALMS 121:3
Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie.
PSALMS 121:3 омӯзед