1
Genesis 2:24
Die Boodskap
DB
Dit is waarom ’n man tot vandag toe sy ouerhuis verlaat om saam met die vrou van sy liefde te bly. Hulle liefde vir mekaar maak hulle een in liggaam en gees.
Муқоиса
Genesis 2:24 омӯзед
2
Genesis 2:18
Die Here God het verder gesê: “Dit is nie reg dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan bystaan en hom kan help.”
Genesis 2:18 омӯзед
3
Genesis 2:7
Toe het die Here God van die aarde se bogrond gevat en ’n mens daarvan gemaak. Hy het ook sy asem in die mens se neusgate geblaas en die mens het begin leef.
Genesis 2:7 омӯзед
4
Genesis 2:23
Die mens het oorstelp van vreugde gesê: “Uiteindelik het ek iemand gekry wat net soos ek is en soos ek lyk, iemand met ’n liggaam net soos myne. Ek gaan haar ‘vrou’ noem, want sy is deel van my.”
Genesis 2:23 омӯзед
5
Genesis 2:3
God het toe dié dag geseën en gesê dit moet afgesonder wees van die ander ses dae. Op die sewende dag het God nie gewerk nie, Hy het van die vorige dae se werk gerus.
Genesis 2:3 омӯзед
6
Genesis 2:25
Hulle twee, die man en die vrou, was kaal, maar hulle was nie skaam vir mekaar nie.
Genesis 2:25 омӯзед
Асосӣ
Китоби Муқаддас
Нақшаҳо
Видео