Esra/Nehemia/Ester: Oorkom Vrees en Ontmoediging నమూనా

Esra/Nehemia/Ester: Oorkom Vrees en Ontmoediging

7 యొక్క 3

Dit is dikwels nuttig om ander Skrifgedeeltes, wat verband hou met die een waarmee jy besig is, te lees. Dit staan bekend as kruisverwysing. 

Vandag gaan ons ’n kruisverwysing doen tussen Nehemia se gebed en die gebed van ’n ander Joodse banneling, Daniël. Daniël en Nehemia was nie tydgenote nie. Daniël se gesig (visioen) is baie jare vantevore opgeteken. 

Lees Daniël se gebed soos jy dit in Daniël 9:1-19 sal vind. Lees dan weer Nehemia 1:5-11.

Teken nou die ooreenkomste tussen die twee gebede in ‘n nota aan.

Toepassing: 

Hoe bid jy? 

Wat het jy geleer uit Daniël se gebed wat jy in jou eie gebedslewe kan toepas? 

రోజు 2రోజు 4