1
MARKUS 2:17
Afrikaans 1933/1953
AFR53
En toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is. Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.
Uporedi
Istraži MARKUS 2:17
2
MARKUS 2:5
En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde: Seun, jou sondes is jou vergewe!
Istraži MARKUS 2:5
3
MARKUS 2:27
En Hy sê vir hulle: Die sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie.
Istraži MARKUS 2:27
4
MARKUS 2:4
En toe hulle vanweë die skare nie naby Hom kon kom nie, maak hulle die dak oop waar Hy was, en nadat hulle dit oopgebreek het, het hulle die bed waar die verlamde op lê, laat afsak.
Istraži MARKUS 2:4
5
MARKUS 2:10-11
Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op die aarde sondes te vergewe — sê Hy vir die verlamde man: Ek sê vir jou: Staan op, neem jou bed op en gaan na jou huis toe.
Istraži MARKUS 2:10-11
6
MARKUS 2:9
Wat is makliker, om vir die verlamde te sê: Die sondes is jou vergewe! of om te sê: Staan op en neem jou bed op en loop?
Istraži MARKUS 2:9
7
MARKUS 2:12
En dadelik staan hy op en neem sy bed op en gaan voor die oë van almal uit, sodat almal verbaas was en God verheerlik en sê: So iets het ons nog nooit gesien nie!
Istraži MARKUS 2:12