1
MATTHÉÜS 1:21
Afrikaans 1933/1953
AFR53
en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.
Uporedi
Istraži MATTHÉÜS 1:21
2
MATTHÉÜS 1:23
Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons.
Istraži MATTHÉÜS 1:23
3
MATTHÉÜS 1:20
Maar terwyl hy dit in die gedagte gehad het, verskyn daar 'n engel van die Here in 'n droom aan hom en sê: Josef, seun van Dawid, wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees
Istraži MATTHÉÜS 1:20
4
MATTHÉÜS 1:18-19
DIE geboorte van Jesus Christus was dan só: Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind uit die Heilige Gees. En Josef, haar man, omdat hy regverdig was en onwillig om haar openbaar te maak, het hom voorgeneem om in die geheim van haar te skei.
Istraži MATTHÉÜS 1:18-19