1
ESÉGIËL 43:4-5
Afrikaans 1933/1953
AFR53
En die heerlikheid van die HERE het in die huis ingetrek deur die poort waarvan die voorkant na die ooste lê. En die Gees het my opgeneem en my in die binneste voorhof gebring; en kyk, die heerlikheid van die HERE het die huis vervul.
Uporedi
Istraži ESÉGIËL 43:4-5