Mufananidzo weYouVersion
Mucherechedzo Wekutsvaka

MALEAGI 3:1

MALEAGI 3:1 AFR83

Ek gaan nou my boodskapper stuur, Hy sal die pad voor My uit regmaak, en dan sal die Here na wie julle soek, skielik na sy tempel toe kom. Ja, die Verbondsengel na wie julle met soveel vreugde uitsien, gaan nou kom, sê die Here die Almagtige.

Verenga chikamu MALEAGI 3

Mufananidzo weVhesi re {{ zvinoenderana neizvi }}

MALEAGI 3:1 - Ek gaan nou my boodskapper stuur,
Hy sal die pad voor My uit regmaak,
en dan sal die Here na wie julle soek,
skielik na sy tempel toe kom.
Ja, die Verbondsengel na wie julle met soveel vreugde uitsien,
gaan nou kom, sê die Here die Almagtige.