Mufananidzo weYouVersion
Mucherechedzo Wekutsvaka

Genesis 29:20

Genesis 29:20 DB

So het Jakob vir Ragel gewerk. Sewe jaar lank! En dit was glad nie eens vir hom moeilik nie. Dit het soos ’n paar dae gevoel, want hy was baie lief vir Ragel.

Verenga chikamu Genesis 29