Mufananidzo weYouVersion
Mucherechedzo Wekutsvaka

Markos 7:21-23

Markos 7:21-23 SPC

want uit die binneste, uit die verstand, wil en emosie van die mens, kom die bose gedagtes: egbreuk, seksuele immoraliteit, diefstal, moord, gierigheid, boosheid, misleiding, onbeheerbaarheid, ’n bose oog (suinigheid), lastering, trots en doellose dinge. Al hierdie booshede kom uit die binneste en maak die mens onrein.”

Verenga chikamu Markos 7