Dani'el 8:24-25
Dani'el 8:24-25 SPC
en sy krag sal sterk wees, maar nie deur sy eie krag nie en hy sal verskriklike vernietiging veroorsaak en voorspoedig wees en oorgaan en die magtige en afgesonderde volk vernietig en deur sy slinksheid en bedrog sal sy heerskappy voorspoedig wees en hy sal homself groot maak in sy verstand, wil en emosie en hy sal skielik baie mense vernietig en hy sal ook opstaan teen die Prins van prinse, maar hy sal maklik oorwin word.

