Mufananidzo weYouVersion
Mucherechedzo Wekutsvaka

Kolossense 1:9-10

Kolossense 1:9-10 SPC

As gevolg hiervan hou ons ook nie op om, vanaf die dag dat ons dit gehoor het, vir julle te bid nie en te vra dat julle volledig gemaak mag word met die kennis van Sy wil in alle wysheid en begrip van die Gees sodat julle mag leef volgens wat reg is, God in alle goeie dade tevrede stel en julle vrug mag dra en vermeerder in die kennis van God