1
Genesis 44:34
Die Boodskap
DB
Hoe kan ek sonder die seun na my pa toe teruggaan? Ek wil tog nie sien hoe hy dag vir dag wegkwyn van verdriet nie.”
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
Genesis 44:1
Toe het Josef vir die hoof van sy huis opdrag gegee: “Stop die mans se sakke tot bo toe vol met kos en sit ook elkeen se geld in die sak terug.