1
AMOS 5:24
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Maar laat die reg aanrol soos watergolwe, en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
AMOS 5:14
Soek wat goed is, en nie wat sleg is nie, sodat julle kan lewe en die HERE, die God van die leërskare, só met julle kan wees soos julle sê.
3
AMOS 5:15
Julle moet haat wat sleg is en liefhê wat goed is, en handhaaf die reg in die poort — miskien sal die HERE, die God van die leërskare, Hom ontferm oor die oorblyfsel van Josef.
4
AMOS 5:4
Want so sê die HERE aan die huis van Israel: Soek My, dan sal julle lewe!