1
Nagum 1:7
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
יהוה is goed, ’n Vesting in die dag van moeilikheid en Hy ken die wat by Hom skuil
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
Nagum 1:3
יהוה is stadig om kwaad te word en groot van krag en יהוה sal nooit die bose vryspreek nie. יהוה se pad is in die warrelwind en storm en wolke is die stof onder Sy voete.
3
Nagum 1:2
’n Jaloerse en wraaknemende God is יהוה; יהוה is wrekend en toornig. יהוה neem wraak op Sy teëstanders en Hy reserveer toorn vir Sy vyande.