1
1 Thessalonisense 4:17
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
en dan sal ons wat nog in die lewe is, saam met hulle as een in die wolke ingedra word na ’n ontmoeting met ons Meester in die lug en op die manier sal ons vir altyd by ons Meester wees.
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
1 Thessalonisense 4:16
want Hy, ons Meester, sal vanaf die hemel afkom met ’n bevel, met die stem van die hoof boodskapper en met die geklank van die trompet van God en dié wat in Die Gesalfde Een gesterf het, sal eerste opstaan
3
1 Thessalonisense 4:3-4
want dít is die wil van God: julle afgesonderdheid, dat julle moet wegbly van alle seksuele oortredings en dat elkeen van julle sal weet hoe om sy liggaam te besit in afgesonderdheid en eer
4
1 Thessalonisense 4:14
want as ons vertrou dat Yeshua gesterf en opgestaan het, dan net so, dat God die wat in Yeshua dood is, saam met Hom bring
5
1 Thessalonisense 4:11
Wees ywerig daarin om vredevol te wees en julle eie dinge te doen en met julle eie hande te werk, net soos ons julle beveel het
6
1 Thessalonisense 4:7
want God het julle nie tot onreinheid geroep nie, maar tot afgesonderdheid.