YouVersion
Pictograma căutare

Romeine 14:4

Romeine 14:4 ABA

Dit is nie júlle wat mag besluit of 'n ander man se slaaf reg of verkeerd doen nie, sy eienaar besluit dit. Daarom, die gelowiges wat alles eet, doen reg, want dit is die Hére wat hulle reg laat doen, Hy kan dit doen.

Citește Romeine 14

Videoclipuri pentru Romeine 14:4