Logo Aplicația Biblia
Pictograma căutare

Openbaring 21:8

Openbaring 21:8 ABA

Maar al die mense wat bang is en die mense wat nie glo nie, sal in die see van vuur en swael kom, en ook die mense wat baie verkeerde dinge doen en die mense wat ander mense doodmaak en die mense wat onsedelik lewe en die mense wat toor en die mense wat afgode dien en die mense wat lieg. Die see van vuur en swael is die tweede dood.”

Citește Openbaring 21

Videoclipuri pentru Openbaring 21:8

Planuri de citire și Devoționale gratuite în legătură cu Openbaring 21:8