Josua 10:14
Josua 10:14 ABA
Daar was nog nooit 'n dag soos hierdie dag nie, nie voorheen nie en ook nie later nie. Die Here het gedoen wat 'n mens vir Hom gevra het, want die Here het self oorlog gemaak, sodat die Israeliete hulle vyande kon oorwin.