Jesaja 6:9
Jesaja 6:9 ABA
Die Here het gesê: “Gaan sê vir hierdie volk: ‘Julle sal hoor en hoor wat Ek sê, maar julle sal nie verstaan nie. Julle sal kyk en kyk, maar julle sal nie weet wat julle sien nie.’