Logo Aplicația Biblia
Pictograma căutare

Jesaja 43:20-21

Jesaja 43:20-21 ABA

Die wilde diere sal My eer, ook die jakkalse en volstruise, want Ek gee water in die woestyn, sodat die volk wat Ek gekies het, water sal hê om te drink. Die volk wat Ek vir Myself gemaak het, sal vir almal vertel dat Ek God is.”

Citește Jesaja 43