Hosea 2:19-20
Hosea 2:19-20 ABA
Ek sal julle my volk maak, julle sal My altyd wil dien. Julle sal altyd naby die Here wil wees.” Die Here sê: “Daardie dag sal Ek praat. Ek sal praat met die lug, en die lug sal met die aarde praat,