YouVersion
Pictograma căutare

Hebreërs 1:1-2

Hebreërs 1:1-2 ABA

God het lank gelede baie maal en op baie maniere gepraat met ons voorouers. Hy het verskillende profete na hulle toe gestuur. Maar nou aan die einde van hierdie tyd het God sy Seun gestuur. Só het God met ons gepraat. God het besluit dat die Seun alles moet erf, want God en die Seun het die hemel en die aarde gemaak.

Citește Hebreërs 1

Planuri de citire și Devoționale gratuite în legătură cu Hebreërs 1:1-2