Daniël 6:26-27
Daniël 6:26-27 ABA
Koning Darius het toe 'n brief geskryf vir al die volke wat op die aarde woon. Hy het geskryf: “Ek hoop dit sal met julle baie goed gaan. Almal oor wie ek regeer, moet die God van Daniël dien en eer. Ek sê dit. “Hy is die God wat lewe en Hy sal altyd lewe. Hy sal altyd Koning wees, Hy sal altyd regeer.



