Logo Aplicația Biblia
Pictograma căutare

1 Samuel 18:7-8

1 Samuel 18:7-8 ABA

hulle het gelag en gesing en hulle het gesê: “Saul het duisende manne oorwin, maar Dawid het tienduisende oorwin.” Saul het baie kwaad geword, hy het niks daarvan gehou nie. Hy het gesê: “Hulle sê Dawid het tienduisende manne oorwin, maar ek het net duisende oorwin. As hulle so aanhou praat, dan sal hy die koning word in my plek.”

Citește 1 Samuel 18

Planuri de citire și Devoționale gratuite în legătură cu 1 Samuel 18:7-8