1 Konings 10:1
1 Konings 10:1 ABA
Die koningin van die land Skeba het gehoor dat die mense oor Salomo en oor die Here praat, en sy het gekom om te hoor of Salomo regtig so baie wysheid het.