1
Josua 11:23
Bybel vir almal
ABA
Josua het die hele land oorwin en gevat, hy het alles gedoen wat die Here voorheen vir Moses gesê het. Josua het die land vir die Israeliete gegee, elke stam het 'n deel van die land gekry. Daar was toe nie meer oorlog in die land nie.
Compară
Explorează Josua 11:23