1
Jesaja 8:13
Bybel vir almal
ABA
Julle moet net vir die Here bang wees, die Here wat oor alles regeer. Hy is die heilige God
Compară
Explorează Jesaja 8:13
2
Jesaja 8:12
“Hierdie volk sê ander mense maak planne teen hulle, maar julle moenie ook so sê nie. Hulle het geskrik, maar julle moenie ook bang wees nie.”
Explorează Jesaja 8:12
3
Jesaja 8:20
Julle moet weet wat die Here wil hê julle moet doen en julle moet luister na wat Hy vir julle wil sê. Iemand wat nie vir God vra wat hy moet doen nie, sal nie lewe tot die volgende dag nie.
Explorează Jesaja 8:20