1
Jesaja 14:12
Bybel vir almal
ABA
Jy was soos die môrester, maar jy het uit die lug geval, jy het ander volke oorwin, maar jy het op die grond geval.’
Compară
Explorează Jesaja 14:12
2
Jesaja 14:13
Jy het gedink: Ek sal opklim tot in die hemel en ek sal my troon neersit bo die hoogste sterre, ek sal sit in die vergadering van die gode, daar ver in die noorde.
Explorează Jesaja 14:13
3
Jesaja 14:14
Ek sal opklim tot bo die wolke en ek sal word soos die Hoogste God self.
Explorează Jesaja 14:14
4
Jesaja 14:15
Maar nou gaan jy af na die doderyk, na die diepste plek in die doderyk.
Explorează Jesaja 14:15