1
Jesaja 10:27
Bybel vir almal
ABA
Wanneer Ek dit gedoen het, dan sal die Assiriërs julle nie meer laat swaarkry nie. Ek sal hulle juk wegvat van julle nek, dan sal julle nie meer hulle slawe wees nie.”
Compară
Explorează Jesaja 10:27
2
Jesaja 10:1
Dit sal sleg gaan met julle wat verkeerde wette maak, wette wat party mense verkeerd laat doen en ander mense swaar laat kry.
Explorează Jesaja 10:1