1
2 Konings 3:17
Bybel vir almal
ABA
Ja, die Here sê: Daar sal nie wind of reën wees nie, maar hierdie vallei sal vol water word, en julle en julle diere sal water hê om te drink.
Compară
Explorează 2 Konings 3:17
2
2 Konings 3:15
Maar bring vir my iemand wat op 'n lier kan speel.” Hulle het iemand gebring, en terwyl die man op die lier gespeel het, het die Here met Elisa gepraat.
Explorează 2 Konings 3:15