Josua/Rigters/Rut: Kies Oorwinning Oorkom NederlaeExemplo

Lees Rigters 6 nog ’n keer en let op na elke verwysing na die HERE; die HERE, die God van Israel ; die HERE jou God ; HERE God en God (of enige ander sinonieme). Maak ’n lys in ‘n nuwe nota in die teks waar jy die verwysing die eerste keer vind, van alles wat jy leer rondom hierdie verwysings. Dink na oor hoe Hy met die kinders van Israel, en veral met Gídeon, handel. Wat ontdek Gídeon aangaande God? Wat ontdek jý oor God?
Toepassing: Enigiets wat ons van God leer moet ons altyd in ons lewens toepas. Wat het jy vandag oor die HERE geleer wat jou uitkyk oor die lewe gaan verander? Spandeer tyd in gebed en vra Hom hoe jy moet leef in lig van Hom.
As Escrituras
Sobre este Plano

Ons bevind onsself lewenslank te midde van 'n stryd. Dit was ook so vir God se volk ten tye van die Ou Testament. Josua moes teen ‘n oormag veg om die stad Jerigo te oorwin. Israel is voortdurend onderdruk in die Rigterstyd. Rut was onseker hoe sy in die vreemde land, vêr van haar eie tuiste, sou oorleef. Ontdek self, deur dié studie, die sleutel tot oorwinning van daaglikse stryde!
More
Planos Relacionados

Como ver a Deus

A Batalha Que Liberta Gerações

Salmo 23: Orando Os Nossos Medos - Devocional Diário

Intimidade Que Abraça E Sustenta

Solte as Correntes — Perdoe & Viva Leve

A Preexistência Eterna de Cristo

Espiritualidade E Vida: O Coração De Toda Jornada

O Pai que Conhece a Deus

Quando tudo silencia
