1
Genesis 10:8
Die Boodskap
DB
Kus was ook die pa van Nimrod, die eerste groot heerser op aarde.
Comparar
Explorar Genesis 10:8
2
Genesis 10:9
Die Here het hom as ’n uitstekende jagter beskou. Vandag nog praat die mense van ’n goeie jagter as iemand soos Nimrod wat deur die Here as ’n uitstekende jagter gesien is.
Explorar Genesis 10:9