Esra/Nehemia/Ester: Oorkom Vrees en Ontmoediging ਨਮੂਨਾ

Lees Nehemia 2
Jy sal kennis maak met twee nuwe karakters wat ’n belangrike rol in hierdie verhaal speel. Hulle is Sanballat en Tobija, die vyande, die skurke. Sanballat was die goewerneur van Samaria en Tobija een van sy amptenare.
Lees ook Nehemia 4
Let op na alles wat jy oor die twee persone lees. Maak 'n nota en neem alles waar wat jy leer oor Nehemia se vyande, en hoe hy die situasie hanteer het.
Die frase, die hand van my God, is ’n sleutelfrase in sowel Esra as Nehemia. Let op na hoe hierdie, of soortgelyke frases, in Nehemia 2 voorkom.
Toepassing:
Hoe hanteer jy dié wat teen jou is?
As die hand van ons God op jou is, hoe is jy veronderstel om jou teenstaanders te hanteer?
ਪਵਿੱਤਰ ਸ਼ਾਸਤਰ
About this Plan

Hierdie in-diepte studie van die Ou Testamentiese boeke van Esra, Nehemia en Ester, vertel die lewensverhale van gewone manne en vroue wat oorweldigende omstandighede, gelaai met vrees en ontmoedigings, getrotseer het. Tog het hulle oorwin. Jy kan ook! Kom ons kyk na Nehemia en hoe hy ontmoediging oorkom het.
More
Related Plans

A Practical Guide for Transformative Growth Part 1

Trusting and Showing Trustworthiness: A 3-Day Marriage Plan

Bump-Free Traveling

Mentoring Relationships in Scripture

The Power of a Praying Woman by Anne Wilson

Where to Give? A Biblical Framework to Help You Decide

Who Is God? How Our God Is Both Love and Justice

TRANSFORM: A Practical Guide for Men

Anti-Anti Social
