Filippense/Kolossense: Dat Ek Hom Mag Kenਨਮੂਨਾ

Vandag gaan ons ontdek watter insigte Filippense 1 ons oor die onderwerp van gebed gee. Net soos in die geval van alle leerstellings, is daar manne en vroue wat allerhande vérgesogte idees, wat deur die Skrif weerspreek word of wat glad nie eens in God se Woord voorkom nie, aan ander leer. Daarom is dit goed om jou teologie oor enige gegewe onderwerp op dít wat in die bladsye van God se Woord geleer word, te bou.
Lees weer Filippense 1. Maak dan ‘n nuwe nota oop by die eerste plek waar gebed voorkom en skryf alles neer wat jy leer oor gebed in dié hoofstuk. (Vrae vrae soos: Wie bid? /Waarom bid hulle? /Waarvoor bid hulle? /Wat sê hulle in hul gebede?)
Toepassing: Hoe lyk jou gebedslewe? Gebruik ten slotte Paulus se gebed in Filippense 1:9-11 om te bid vir hulle wie God op jou hart lê.
ਪਵਿੱਤਰ ਸ਼ਾਸਤਰ
About this Plan

Waarom is dit dat mense so maklik mislei kan word aangaande geestelike sake ? In ’n tyd wanneer so baie mense beweer dat húlle al die antwoorde het, kan ons vind dat ons hopeloos verward is, en ’n verwronge begrip van Jesus Christus het. Waarheen kan ons gaan vir ’n duidelike beeld van wie Jesus werklik is?
More
Related Plans

Every Nation: Getting to Know God More Through Psalm 19

A Heart After God: Living From the Inside Out

2 Kings | Chapter Summaries + Study Questions

Pentecost and the Work of the Spirit

Unstoppable

Create: 3 Days of Faith Through Art

The Power of Presence

Cradled in Hope

Bold Prayers for Moms: A Back-to-School Devotional
