LUKAS 18:7-8

LUKAS 18:7-8 AFR83

Sal God dan nie aan sy uitverkorenes, wat dag en nag tot Hom roep, reg doen nie? Sal Hy hulle lank laat wag? Ek sê vir julle: Hy sal hulle help, en gou ook! “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?”

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met LUKAS 18:7-8