LUKAS 17:6

LUKAS 17:6 AFR83

Maar die Here antwoord: “As julle maar geloof so groot soos 'n mosterdsaadjie gehad het, sou julle vir hierdie moerbeiboom kon sê: ‘Trek jou met wortels en al uit die grond uit en plant jouself in die see,’ en hy sou julle gehoorsaam.

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met LUKAS 17:6