JOËL 2:13

JOËL 2:13 AFR83

Skeur julle harte, nie julle klere nie. Kom terug na die Here julle God toe: Hy is genadig en barmhartig; Hy is lankmoedig en vol liefde. Hy is bereid om straf te herroep.

Versafbeelding voor JOËL 2:13

JOËL 2:13 - Skeur julle harte, nie julle klere nie.
Kom terug na die Here julle God toe:
Hy is genadig en barmhartig;
Hy is lankmoedig en vol liefde.
Hy is bereid om straf te herroep.