Sefanja 2:11
Sefanja 2:11 AFR20
Vreesaanjaend sal die Here vir hulle wees; Hy het immers al die gode van die aarde laat wegkwyn. So sal dan elke bewoner van al die eilande, elkeen vanuit sy woonplek, diep voor Hom neerbuig –