Bijbel App logo
Zoek icoon

Matteus 23:23

Matteus 23:23 AFR20

“Wee julle, skrifkenners en Fariseërs, skynheiliges! Want julle gee tiendes van kruisement en vinkel en komyn, maar julle het die gewigtigste van die wet nagelaat – die reg en die barmhartigheid en die trou. Hierdie dinge moes julle gedoen het sonder om die ander na te laat.

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met Matteus 23:23